Ons doen dit deur radioprogramme aan te bied wat gerig is op die Christen-Afrikaner. Ons skep geleenthede vir die mense om self te deel in die programme en sodoende die kultuur, godsdiens en taal lewend te hou.
Genre:
talk
, christian
Country:
South Africa
Language:
Afrikaans